Tyd
 

Al is my tyd 'n kosbaar skat
wat ek met sorg wegsteek
sal ek vir jou 'n stukkie gee
dat ons die brood kan breek
en saam kan wees vir net 'n uur
oor koffie te bespreek
die sake van onseker hart
wat fluister en soms smeek

 

 

 

 

 

 

 

 

 

© Kopiereg - Karel Ark, Alle regte voorbehou