Skilder Ek wens ek was 'n kunstenaar soos jy, wat die siel van die doek kan tem, en met kwaste my sin kan kry, in kleure die hart se klank kan stem.
© Kopiereg - Karel Ark, Alle regte voorbehou