Ons Huisie
 

Ons huisie is gebou met taal.
Elke letter is ʼn baksteen,
elke woord is ʼn pilaar,
elke sin is ʼn kamer,
elke paragraaf ʼn venster;
om die winde van die waarheid
buite te hou.



 

 

 

 

 

 

 

© Kopiereg - Karel Ark, Alle regte voorbehou