Nicola

 

Trippe trappe trone
kleinste mens wat in ons woon
goggahandjies en tien tone
sal jy ons liefde kom beloon?

Wanneer ons vlees in een verweef
om na jou lag te soek
vergewe ons as jy nooit leef,
die lewe is ʼn duister boek

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

© Kopiereg - Karel Ark, Alle regte voorbehou