Narkotiseur
 
Altyd vroeg, altyd vriendelik, die gerusstellende stem
van die man met die koue hande wat my vrese tem
Kunstig pomp hy die susmiddel in my lyf
wyl ek magteloos tussen die dood en die lewe dryf


 

 

 

 

 

 

 

 


 

 

© Kopiereg - Karel Ark, Alle regte voorbehou