![]() |
|
|
Koerant Toe die geel koerant nog wit was was jy nog daar gewees, my naam was op jou skooltas ons land was sonder vrees.
Jou naam is nou ‘n opskrif op die internetkoerant, die teiken van die roofdrif ons land is aan die brand.
|
|
© Kopiereg - Karel Ark, Alle regte voorbehou |
||