Kinderbybel
Hoeveel keer het ek my hand oorspeel? Hoeveel keer het my grootword, U hart in twee verdeel? Sal ek ooit weer die onskuld vind? Of het my menswees U magteloos, in die rooi kinderbybel vasgebind?
© Kopiereg - Karel Ark, Alle regte voorbehou