![]() |
| Wilhelm Jordaan |
|
1. (EDMS. BPK.)
|
|
(EDMS. BPK.) Kom ons stig 'n maatskappy (ek en jy) een sonder winsmotief besit ons niks. Hê mekaar net lief. (terug) |
| © Kopiereg - Karel Ark, Alle regte voorbehou. Wilhelm Jordaan hou die kopiereg van die gedigte op hierdie bladsy. |