![]() |
| Stephan Bouwer |
|
1. Frustrasie
|
|
Frustrasie na ek elf jaar lank elke oggend om sewe-uur opgestaan en aangetrek gaan eet en skool toe gegaan het het ek een oggend in die spieël gekyk en gesê: stephan - jy's in 'n groef. (terug) |
| © Kopiereg - Karel Ark, Alle regte voorbehou. Stephan Bouwer hou die kopiereg van die gedigte op hierdie bladsy. |