Mathews Phosa
1. Ellende vir oom Jan



Ellende vir oom Jan
Kaal kop onderstebo
sit oom Jan diep in gedagte.
Sy dogter verwag -
ongetroud
ongeleerd
Ellende.
Mal.

Ons moes hom hospitaal toe neem.
Oom Jan rol in ellende.
Die lewe skop hom rond.

(terug)