Rhoshein Lopes
1. Trane in die reën…

2. My beter helfte

3. WINTERHANDE

4. IN LOVE WITH YOU

5. Lady in Red

6. Drought calls the rain

7. Rooiwynpyn

8. Krampe



Trane in die reën…
Skielik is dit verby, skielik begin dit reën
Ek sien net donker voor my
Waar is jy, ek voel weer alleen

Sal ek ooit jou kan vergeet
Die reëndruppels wat met jou trane breek
Speel oor en oor af…ek moet omdraai en vergeet
Ek kan als hanteer, maar hoekom die keer
Dit maak so seer, ek het als probeer
Vir die eerste keer wens ek my hart was leeg
Weer en weer en weer….
Jou wange wat jou trane wil keer
Maar dit val saam met die reën
Saam met my hart, saam as een

Hy is reg probeer ek myself oortuig
Maar reg maak te seer om reg te wees
Ek bly dink wat ons vir mekaar kon wees
Maar die vrees van sy woorde
Kom terug nes jou trane bly terug kom
En ontmoet met die reën…

Wat gaan word van jou…
Wat gaan word van ons…
Wat gaan word van liefde…
As almal moet omdraai en los

Shiekie se trane in die reën…
Ek wens ek kon dit keer…

(terug)


My beter helfte
Ek kyk die in jou klein blou oë
ek weet j is myne
Ek vat aan jou kleine handjies
dit voel na myne
Ek luister na jou gelag
bekend net na my ore
Ek besef….met liefde in my hart

Jy is my dubbel
Jy is my beter helfte
my ander kant…sterker kant

Jy gaan wen waar ek verbrou het
Jy gaan opstaan waar ek geval het
Ek weet jy is die beter mens as ek
Met onskuld in jou kleine ogies
sien ek jou hele lewe voor jou
Met my hand meters groter as joune
gaan ek jou deur jou lewe dra…

Oor riviere waar ek verdrink het…
Berge waar ek moed verloor het…
Diep slaggate waar ek geval het…

SAL JY OORWINNAAR WEES…

(terug)


WINTERHANDE
'n Traan rol vanaf my wang soos die eerste druppel van 'n storm
'n Storm wat in my hart bang na die weerlig al te veel geslaan
Swart in my hart soos 'n veldbrand na die winter koue hande want daar's niemand om aan te raak

Alleen soos 'n kind vasgevang in die donker
Storm met 'n donker hart
Bang soos 'n hasie in 'n veldbrand na die winter koue hande sonder liefde
maar daar is leed en ek wonder of is ek gereed vir nog 'n storm
nog bang, nog koue winter hande
en niemand om aan te raak

Die reuk van rook in die lug
maar ek sien nou 'n nuwe gesig
Dis al wat ek wil sien
na die storm en winterhande
Daar is nou liefde maar daar is nog leed
nog bang maar dis nou warm
en ek sien die somer loer oor die berg
wat die storm vasgevang het
Dis nou warm
warm want daar's iemand aan wie se hand ek kan raak.

(terug)


IN LOVE WITH YOU
What more is there to live for
What more is there to do
What more can I say to you
To make you feel like I do

Can't go on like this
I need to know
What did you do
After all we've been trough

Your words keep on spinning
Round and down up and round
You make me sick
How could you do that

Too late for tears now
I want you to die
Or maybe it's better
If I say goodbye

I won’t forget you
But I will regret you
Can't get myself to hate you
Cause I'm still in love with you…

(terug)


Lady in Red
We share the same hunger
We share the same pain
Our tears roll as one
Down the mountain of rain

That's what brought us together
That shell takes us apart…
together we shall mend our broken hearts
I hope it won't tear us apart…

Years I've waited…years I tried…
There was always someone on the side…
That forced us to keep inside…
the true feelings that kept us alive…

Our hearts now together, bodies apart…
Still afraid of other peoples hearts
or what they decide…
Are we wrong for each other, it feels right..

I can't take it no more, it bites
I want to tell the world
There's no wrongs or rights
When it comes to love and feelings inside

Till then you'll be my lady in red
To make sure our hearts mend
and nobody knows…
where our last kiss was spend…

(terug)


Drought calls the rain
Love comes and goes
Hate always flows
Sex mostly fake
Crime filled with hate

Depression followed by pain
Miserable can’t explain
Happiness fades away
We got no time to prey

Suicide comes from fear
Death brings us tears
Vulnerable after loss
Unfairness makes us cross

Jealousy leads to loss
Love not my boss
Sanity seas to exist
Fridays we get pissed

Desire forced to prayer
Sin stripes us bear
Pretending we all care
Bullshit makes it fair

Afraid of life
Terrified by death
Lead to playing it safe
We’ll never live

(terug)


Rooiwynpyn
Wyn plesier, maar bloed vloei duur
Die vergelyking skok, bloei verrot
So uit die aar tot in jou glas
Tot in jou siel of geraamte kas

Jou bloed vloei teen die rand
Hart jou siel weer aan die brand
Die wynglas vol rooiwynpyn
Ou herinneringe ontplooi in ‘n lyn

Trane verdun die rooi riviere
vrees skuil agter die witsteen mure
Drup jare se seer en smart soos vure
Môre is net te ver te lank jou maniere

Vrees laat geen druppel mors
Vloei kosbare wraak verby jou dode dors
Jou bloed gee lewe maar nou dood
Verstaan nou hoekom jy my weg stoot

Smagtend soek ek jou verleiding
So begin my dwaalende beswyming
Die bloed in my oë is aan die brand
Bloed vloei teen die bad se rand

(terug)


Krampe
Die onsekerheid van wat voorlê
Moedelose haat wat my lei
Krampe laat my rond rol
Hier spook my nagte verby

‘n onverskillige besluit
Om my te misbruik
Kettings en toom lei jy my in die verderf
Waar my siel eindeloos sal swerf
Tot jy klaar is, klaar is met my
Klaar is met jou speletjie
Tot die genot van jou oorwinning
Jou nie meer plesier verskaf
Dan eers sal jy aanbeweeg
My los vir dood, jou volgende slagoffer
Eet jy mos op soos brood
Kaal om die vuur van satan dans jy

Misleiding vrees selfsug
Onbekend in jou woordeskat
Krampe laat my rond rol
Hier spook my lewe verby

(terug)