Reuben Geldenhuys
1. (Ek het soveel keer na jou verlang)



(Ek het soveel keer na jou verlang)
Ek het soveel keer na jou verlang
Gewonder wa is jy?
Wat doen jy ?
Dink jy soms aan my?

Gewonder hoe jy lyk
Wie jy nou is
En vandag het ek jou gevind
Op facebook het ek my soektog beindig
Jy wie ek my lewe lank soek
Ons paaie het geskei
En ek wens ek kon jou weer in die hande kry

Jy staan daar
En ek voel hoe die liefde ontwaak
Soos n blom wat na ’n lang reen oop breek
En die prag vir die wereld wys
Jy is my lewe
My hart
My son
Maan en al die sterre
Jy is die as waarom my wereld draai
Die glimlag
Die laat nag
Jy is my hele lewe
Die hartseer is verby
Ek het jou vergewe
Vergewe my
Jou liefde gebere
Diep diep binne my hart
Vir die dag as ek jou vind
Om dit te wys
Dat wat ek geword het dit vir jou gedoen het.

Jy is als
Wag nog al die tyd
Als
Jy breek my hart en maak dit heel
Jy gooi my weg en roep my terug
Jy gee my al en wat als weg
Jy is my oor
My mond, my oe
My hande en voete
Ek sien jou
Jy sien my
Ek voel jou en ek
Weet JY VOEL My.

(terug)