![]() |
| Nicolaas Veenwouden |
|
1. Donker Pad
|
|
Donker Pad Die dae lê voor my soos ‘n donker gat. Ek probeer, maar daar is geen uit onder die mat. Miskien soek ons almal net ‘n dak Of dalk iemand om aan te vat... My lewe is gelê voor my uit soos ‘n donker pad Miskien eendag sal ek ook sê eks nie meer sat. Vir nou sal ons tevrede wees met net ‘n dak Eendag sal ons hinker na iemand om aan te vat (terug) |
| © Kopiereg - Karel Ark, Alle regte voorbehou. Nicolaas Veenwouden hou die kopiereg van die gedigte op hierdie bladsy. |