![]() |
| Natalie Wolmarans |
|
1. Wie is ek?
|
|
Wie is ek? In die stilte het ek besef Soos ‘n klip het dit my getref Wat is my identiteit? Wie is ek? As niemand kyk Wie gan ek fnuik? Wie is ek dan? ‘n muis of ‘n man? Waaroor is die lewe Dis ‘n blote gegewe Deur God beplan Deur my beman Hy het die bloudruk En daarvoor moet ek mik Hy het ‘n plan En Hy weet ek Kan! (terug) Kinders Jul is blesses Gees possessed Van julle droom ek God Gegewe respek Wat ‘n snaakse gedagte Een met vele magte Jy sooo sag En ‘n mannetjie met gesag Jy laat my lag In jou ‘n bron van krag Sag en skaam Met mag en faam ‘n Sagte leier ‘n magtige vegter (terug) Wonder Dis ‘n wonder In die nag, maar ook in die dag Waardeur worstel jy nou? Hoekom stuur God jou nie nou? Wat deel Hy met jou? Waars jy my liewe vrou? Soms na die tyd Sit ek en wonder voor ‘n ruit Is daar ‘n doel dat ons mekaar nie nou vind? Maak dit ons soos stof in die wind? Soos my verlange groei So ook die geestelike roei (terug) Waiting on you I am yours And you mine Between us a small space of time Some sort of divine How out lives entwine Day after day; till we meet My heart will skip a beat You’ll be ever so sweet You’ll take my heart like loot Putting me in that funny mood Waiting on you Hope you too (terug) My vrou Ek is lief vir jou Want jy is my vrou Aan jou is ek ewig getrou Ek het jou nog nie ontmoet Daarom bly ek eerder soet Ek sukkel, maar ek hou moed Jy gee my lewe Daarom het ek ‘n strewe Die waarheid ‘n gegewe Ek wag getrou vir jou Want jy is my vrou En met jou sal ek trou Ewig getrou (terug) Begeertes As ek lag En as ek speel Wil ek dit met jou deel As ek kliphard huil Die tye van ‘n harts moordkuil In die tye wat lewe veruil Met jou wil ek dit spandeer Dit is wat my hart begeer En Die wete maak soms seer (terug) Belofte Ek het ‘n belofte gemaak In woord en in daad Vir jou sal ek wag Hopenlik nie tot my oudag Dit is moontlik in die dag Veel erger in die nag My hart se ontydige ge-smag Soms voel ek verlaat Maar my hart bly peraat Met vêrste gedagte dan veraad Dit is ‘n lewensreis Daarin word dinge uitgepluis (terug) |
| © Kopiereg - Karel Ark, Alle regte voorbehou. Natalie Wolmarans hou die kopiereg van die gedigte op hierdie bladsy. |