![]() |
| Jeandré Hodgkinson |
|
1. (Ek kan dans)
|
|
(Ek kan dans) Ek kan dans Gee my net 'n kans Ek sal my bes probeer Ek kan sing Maar moet my nie dwing Ek sal my bes probeer Ek kan glimlag Want ek is gelukkig Ek het my bes probeer (terug) |
| © Kopiereg - Karel Ark, Alle regte voorbehou. Jeandré Hodgkinson hou die kopiereg van die gedigte op hierdie bladsy. |