Jan Louis Venter
1. Hartstog



Hartstog
Hou my teen jou vas soos die ring aan jou vinger
Die liefde is sterk, die hartstor nog magtiger
Stroome water kan die liefde nie blus nie
Riviere kan die nie afkoel nie
Daarom my liefling is daar n vuur in my hart,
N vuur van liefde en hartstog net vir jou.

(terug)