Jacques de Kock
1. Die perfekte iemand?

2. Hoekom EK?



Die perfekte iemand?
Is dit Iemand wat jou verstaan
is dit iemand wat jy lief het?
Soms wonder ek is daar die perfekte iemand?
Net jy kan dit beantwoord!
Die perfekte iemand is daardie persoon
wat jy jou lewe mee kan deel
iemand wat jou lief het
wat jou belange bo hulle sin stel!
Dit is iemand op wie jy kan staat maak,
iemand wat jy kan vertrou!
Ek hoop almal in ons wrede wêreld
kan die perfekte iemand kry
wat is die wêreld sonder die perfekte iemand?
Dit is n kunstenaar se doek voor hy daarop geverf het
leeg, bleek, kleurloos!

Ek het my perfekte iemand gekry
my gedigie sê wie en wat dit is!

(terug)


Hoekom EK?

Hoekom EK? dis my algemene vraag,
maar kry nie antwoord, hoekom kry
EK swaar en hoekom moet EK ly?

Hoekom EK? niemand kan my antwoord,
Hoekom EK? God sal my eendag sê
hoekom EK?

(terug)