![]() |
| Barry Stephansen |
|
1. Dromers sindroom.
|
|
Dromers sindroom. Wyd,oor velde van liefde . In arms van glorie, in adam,eva se mou Groen blom blou ( ) … man(?) …trou,(!) … vrou(?) N kind. Krap. Kraai Nog kinders, karre,sand,see Huisie by die see , geel is die maanlig(?) Huisie by die see. Vir twee sterre(?) vir twee (!) En as ek wakker word, besembeeld in alzheimerkou. (terug) |
| © Kopiereg - Karel Ark, Alle regte voorbehou. Barry Stephansen hou die kopiereg van die gedigte op hierdie bladsy. |