Andre Rossouw
1. Die bril van Jesus



Die bril van Jesus
Ek sien net wat ek wil
deur my mense oog
en maak ek ander seer
kyk ek op my naaste neer
Dit wat saak maak, kyk ek mis
ek wil nie daarvan wis
Maar as ek kyk deur Jesus bril
dan word my eie ek stil
sien ek n wereld vol nood
hartseer en dood
en ek besef my doel
weg van my eie gewoel
gesien deur die bril van Jesus

(terug)