![]() |
| Aletta Beukes |
|
1. Ek wens ek het geweet
|
|
Ek wens ek het geweet Ek wens ek het geweet Waaraan mens vriendskap meet En wat ek alles kan doen Om my daarmee te versoen Dit is ‘n nuwe konsep vir my En duidelik nie daarop voorberei So as jy my die pad leer Sal ek dit warder Want om jou vriend te wees Is vir my ‘n groot vrees Ek maak aanmekaar foute En glo my dit kom uit die bloute Ek is soos ‘n druppende kraan En ek weet nie waar kom dit vandaan Ek vra of jy my sal vergewe En glo my dis die storie van my lewe Ek is so verwart En gevul met smart Ek wil jou lewe nie omkeer Of kompliseer Ek wil net my vreugdes en hartseer Met jou deel En soms bietjie van jou tyd steel (terug) Don’t be fooled Don’t be be fooled by me I’m not what you see I wear a thousand masks And none of them are me With a façade of assurance without, And a trembling chid within My life becomes a front With nothing to bond I tell you everything but that’s really Nothing what’s crying within me I’m afraid you will see The inside of me It’s unruffled within me If I only can wipe away The pain that made me that way (terug) Through it all Dear Lord Through it all- You held my heart in your hands Through my rises and falls- You taught me how to stand And you hold my hand Now I’m loving every moment Praising your name For always being the same And keeping me sane Though it all- You let me stand tall And for a reason as simple as this You loved as first, you gave life It is more than we deserve You held our lives in your hands How can we ever say thanks Loving your Name Praising you the same I surrender...Amen (terug) Sal jy onthou Sal jy my onthou As die maan se lig verflou Wanneer rose hulle bare verloor En jou glad nie meer bekoor Sal jy my onthou As die aandlug aan jou klou As jy lees in ‘n boek Of na iets soek As jy om jou kyk En iemand sien wat soos ek lyk Of is dit makliker om te vergeet En te maak of jy niks weet (terug) Disappointment Disappointment I know That’s how I grow But when the sun shine I wish I can make it mine God’s love make me stronger So that I can live a little longer When I feel alone He came along And give my heart a new song For I your savoir are a shore I see you pain And it’s not invain So don’t be a shame You to can pay the game For disappointment is in the past That’s how long it’s lasts And now it’s gone with a blast. (terug) Die wind Luister na die wind My kind, Luister na die boodskap wat dit bring Vertroosting jou toe besing As die wind so waai Is hy besig om bemoediging te saai As hy om die hoeke fuister Moet jy luister Jy kan geheime met hom deel En jou allerande dinge verbeel Of net sommer met hom speel Stories wat hy van ver af bring. Sal jou hart laat sing Dit bring ook vir ons reen. En God’s seën (terug) Rolstoelkind Dit is swaar op die pad te loop Dit is sonder hoop Waar ook ek gaan Kyk mense my aan Ek wense julle wil verstaan Ek het ook ’n weg om te baan En wat hier binne in my aangaan Sal jy weet wat dit my kos Om my van jou kyke te verlos Eensaamheid was my grootste vrees Maar nou deel van my menswees Dis vir jou wat ek vrees Want jy kan gemeen wees So ek probeer jou liewers vermy Al is jy belangrik vir my Ek is hier met ’n doel En al is ek in ’n rolstoel Ek is ’n mens net soos jy En het al baie deur jou seergekry En vinnig geleer Om my emosies te beheer Maar ek moet belei Ek is beter af as jy Ek weet waar ek met jou staan Maar weet jy waarheen jy gaan? (terug) A Friend A Friend is more than someone who wipes Your tears when you are mad More than the person you call When someone makes you incredible mad A true friend doesn’t have to be the person You spend time with every weekend, Or even someone who lives just around the bend A Friend can be a person with whom You share a single moment But you felt it was just for You they were sent Friendship does not always have to Build up for years It, like love sometimes Just appears Remember that Each person you meet Can be interesting and neat Because their personality May fit your just right (terug) As ek Dankie sê As ek aan jou dink Is dit heimwee wat my nader wink Dinge wat ek met jou kon deel Wat ander mense sou verveel Jy was goed vir my gestel En dit is al wat tel Jy het my laat vergeet Van al my pyn jy weet Jy het my goed laat voel En ek dink jy het dit bedoel So as ek vir jou DANKIE sê Sal jy dit wil hê, want dit Is wat hier diep in my hart lê (terug) |
| © Kopiereg - Karel Ark, Alle regte voorbehou. Aletta Beukes hou die kopiereg van die gedigte op hierdie bladsy. |