![]() |
|
Afrikaans :: Engels :: Afrikaanse Digters :: Ander Digters :: Boeke :: Skakels :: Kontak :: Tuis |
|
Op hierdie bladsy plaas ek gedigte van ongepubliseerde digters. Indien jy graag jou gedig hier wil laat plaas e-pos dit gerus aan my. Ek behou die reg voor om die aantal plasings per persoon te beperk asook dit tipe materiaal. Jy is ook welkom om jou gedigte onder 'n skuilnaam te plaas. My kontakbesonderhede is op die "Kontak" bladsy. Die kopiereg van gedigte wat geplaas word bly ten alle tye die digter s'n. |
| A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z |